Vandag kom die reeks, ABSTRAK, oor die Heilige Gees tot ’n einde.
Wanneer ek en jy toelaat dat ons gedagtes en optrede deur die Gees gevorm word, lei dit na lewe en vrede. Dit is hoe die hemel en die aarde bymekaar kom, die Gees van God en die mens - in my en jou.
Ek begin met ’n storie oor kuns en geloof, ons gesels oor die gawes van die Gees en hoe ons aanklank vind by die Heilige Gees.
- Deon -
[Word deel van die WhatsApp-groep]
Navrae: [email protected]
Baie welkom by SG se eerste diens van 2022. Mag 2022 vir jou binne in God se storie en Sy op pad wees met...
“Imagination is the word we use to describe the ability to see with God-attuned eyes how things fit together and how God’s grace is...
“If you surrender to the fear of uncertainty, life can become a set of insurance policies. Your short time on earth becomes small and...