In hierdie reeks ontdek ons saam die waardes wat nie net ons as individue vorm nie, maar ook as ’n community en gemeente. Herontdek weer jou eie waardes saam met ons.
Mag die hoop waarop ons wag,Die heelheid van vrede waarna ons smag,En die tuiskom van liefde se omhelsingJou vandag en elke ander dag in...
Kom luister saam na die tweede preek in ons Advent reeks saam met Deon Botha
"Hoe word my denke, gedagtes, verstand transformeer in die lig van die opstanding? Interessante tema omdat baie mense, juis op grond van rede en...