12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha

July 12, 2026 • 00:27:05
12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha
Stellenbosch Gemeente Preke
12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha

Jul 12 2026 | 00:27:05

/

Show Notes

Ons is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees

Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings belangriker is, selfs al is wat nodig is. Dit doen my huwelik goed dat ons goeie vriende het, ons doen afsonderlik goed saam met vriende maar ook saam. Ware, diep vriendskappe is waarskynlik van die mees onderskatte van alle verhoudings.

Gelukkig is die heel beste bron oor vriendskap, en die skoonheid van vriendskap, God se Woord. Sommer aan die begin in Genesis, sien ons God se storie begin met verhouding. God skep die mens vir gemeenskap — met Hom, die skepping en mekaar. Dit is opvallend dat die eerste ding wat God as “nie goed nie” (nie mooi nie) beskryf, was nie sonde nie, maar eensaamheid: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie.” (Genesis 2:18)

Other Episodes

Episode 1

October 13, 2024 • 00:37:38
Episode Cover

13 Oktober 2024 || God Is... | Meer || André Serfontein

Dis my Vader wat my daaglikse, fisiese brood aan my besorg. Elke bord kos. My werk-brood kom van Hom af; en my mens-brood; my...

Listen

Episode 3

August 20, 2021 • 00:37:42
Episode Cover

8 Augustus 2021 || Godsvrae - Waar was jy? || Pieter Roeloffse

“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4 Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en...

Listen

Episode

June 14, 2026 • 00:27:15
Episode Cover

14 June 2026 || Die Gees Dra || Deon Botha

Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy...

Listen