26 April 2026 || Herken Die Opstanding In Wonde || Pieter Roeloffse

April 26, 2026 00:31:50
26 April 2026 || Herken Die Opstanding In Wonde || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
26 April 2026 || Herken Die Opstanding In Wonde || Pieter Roeloffse

Apr 26 2026 | 00:31:50

/

Show Notes

’n Vrede wat wonde vermy, verdoof of ignoreer, is nie vrede nie - dit is net vertraagde verweer. ’n Opstandingsgeloof weier, al is dit vrek moeilik, seer, ongemaklik en selfs twyfelagtig, om met hierdie fatalistiese houding óf met vermyding te leef. Die opstanding bekeer ons idee oor wonde-as-littekens na wonde-as-wondertekens. Jesus nooi ons, soos vir Tomas “Kom in voeling met my wonde en wees nie langer ongelowig nie, maar gelowig.”

Other Episodes

Episode 7

July 16, 2023 00:37:44
Episode Cover

16 Julie 2023 || Abstrak | Skenk || Deon Botha

Vandag kom die reeks, ABSTRAK, oor die Heilige Gees tot ’n einde. Wanneer ek en jy toelaat dat ons gedagtes en optrede deur die...

Listen

Episode 3

April 21, 2024 00:45:52
Episode Cover

21 April 2024 || In die lig | Emosie || Pieter Roeloffse

“Some of our beliefs merely deadened our humanity, instead of setting it free to develop richly in all it’s capacities under the influence of...

Listen

Episode 4

August 04, 2024 00:34:54
Episode Cover

4 August 2024 || Amen | Koninkryk || André Serfontein

Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer,...

Listen