Sing hardop saam!
Hoe transformeer God se beweging MY identiteit? Ontdek en vra vrae saam met Pieter.
Oor die eeue sien ons die spore van God se beweging. Soms baie duidelik, soos broodkrummels langs die pad. Soms is dit ‘n botsing,...
Die landskap waarop ons die Gees van God herken, lyk anders as die landskap wat ons gewoond is. In die teks uit 1 Korintiërs...