Die man (waarskynlik 'n Jood), 'n Priester, 'n Liviet en 'n Samaritaan. Ons is geneig om na Jesus te luister en met die Samaritaan te identifiseer.
Wat is jou gesindheid wanneer dit by die ander kom? Is jy self-regverdigend afgehandel of is jy leerbaar. Kom jy na geloof om skietgoed vir die stryd te versamel of om leerbaar te wees.
Imagination is the beginning of creation.” - George Bernard Shaw
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.
Mag hierdie reeks jou help om ‘n volgende tree te gee.
"Prayer is our humble answer to the inconceivable surprise of living. We pray. We can't help it." - Abraham Joshua Heschel Gebed stagneer maklik;...
Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo...
Refleksie op die Oujaar - 2025 "Daar is ’n woord wat hierdie tyd van die jaar goed omskryf, en dit is die woord oorgang....