04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein

Episode 1 June 04, 2023 00:32:48
04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein

Jun 04 2023 | 00:32:48

/

Show Notes

Die landskap waarop ons die Gees van God herken, lyk anders as die landskap wat ons gewoond is. In die teks uit 1 Korintiërs 2 wat ons môre saamlees sê Paulus: “Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.”

Op hierdie landskap gaan kennis, rasionele denke en menslike vermoëns dalk moet plek maak vir ervaring, intuïsie en vertroue. Ons het ’n nuwe verbeelding nodig om die skeppingswerk van die Gees te herken in die wêreld rondom ons, asook in ons eie lewens. Hierdie selfde teks herinner ons…

“Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie, en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.”

Hoe leer ons dit sien, hoor en ervaar?

Ons gesels môre hieroor.
- André-

Other Episodes

Episode 6

November 21, 2021 00:48:07
Episode Cover

21 November 2021 || Wondertekens - Vandag || André Serfontein

Jesus se wondertekens is besig om ‘n groter storie te vertel, herinner ons wie God is, wie Christus is en wie ons veronderstel is...

Listen

Episode

June 22, 2025 00:26:54
Episode Cover

22 June 2025 || Kinesis | Grond || Pieter Roeloffse

Listen

Episode

January 11, 2026 00:27:56
Episode Cover

11 January 2026 || Oor Ons Verwagtinge || André Serfontein

“Agter só baie van die dinge wat ons doen skuil die verwagting om erkenning te kry vir wie ons is, vir wat ons doen....

Listen