Spreuke stel Wysheid voor as 'n jong vrou. Hierdie vrou is oortuig dat wysheid soos 'n onsigbare krag is wat verweef is met die wêreld, ingebou in God se skepping.
Wysheid nooi ons uit, luister hier saam waarheen...
In die lig van vrede
“The Church was born in wind and fire, not to be a place of comfort but a people of courage.” – David Bosch
Refleksie op die Oujaar - 2025 "Daar is ’n woord wat hierdie tyd van die jaar goed omskryf, en dit is die woord oorgang....