Jou gesigsuitdrukkings, handgebare, galery posture, woorde, klanke en maniërismes is alles in jou uiterlike gegraveer deur die mense in jou lewe. Hoe word die siel verweef en hoe word ons herweef tot heelheid? Lê die gewig van jou enkelvoudigheid neer en kom word omhels in die begin van ons nuwe reeks.
- Pieter Roeloffse
“Stilte gebeur nie deurdat ons niks sê nie. Maar dit kan oorbly wanneer iets magtiger as onsself in ons bestaanruimte teenwoordig was, en hierdie...
Ons bid om dit wat nie ooglopend is nie na die oppervlak van ons bewussyn te bring. Om dit wat verborge is te...
2 Korintiërs 3 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer...