Latest Episodes
25 Januarie 2026 || Kontoerlyne | Verhouding || André Serfontein
Ons ervaring van menslike verhoudings is waarskynlik die bron van ons grootste vreugde én seer in die lewe. Die landskap van verhoudings maak ons...
18 Januarie 2026 || Kontoerlyne | Die skepping || Pieter Roeloffse
Hier aan die begin van die jaar waar die lewe soos ’n wonderlike ongerepte landskap voor ons lê, soek ons na vastigheid en rigting...
11 January 2026 || Oor Ons Verwagtinge || André Serfontein
“Agter só baie van die dinge wat ons doen skuil die verwagting om erkenning te kry vir wie ons is, vir wat ons doen....
04 January 2026 || Nuwejaarsrefleksie || Deon Botha
Nadat ons kon terugkyk op ‘n jaar wat verby is wil ons ons uitstrek na wat voor ons lê, ‘n nuwe jaar met nuwe...
28 December 2025 || Oujaarsrefleksie || André Serfontein
Refleksie op die Oujaar - 2025 "Daar is ’n woord wat hierdie tyd van die jaar goed omskryf, en dit is die woord oorgang....
25 December 2025 || Die geskenk van LIEFDE wat mens word || Pieter Roeloffse
Geseënde Kersfees vir jou en jou mense! Die digter R.S Thomas skryf in “The coming” van God en Jesus wat uit die ewigheid deur...