Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome?
Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God?
- Pieter
Soms sê Jesus vir sy volgelinge: “Volg My.” Op ’n ander keer is die opdrag” “Bly in My.” En dan hoor ons Hom ook...
Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.
Kan dit wees dat ons sukkel om die lewe ten volle te omhels omdat ons sukkel om ons eie sterflikheid ten volle te konfronteer?...