Latest Episodes
2
24 Oktober 2021 || Wondertekens - Ongelooflik || André Serfontein
Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo...
1
17 Oktober 2021 || Wondertekens - Fees || Pieter Roeloffse
Bloeisels as tekens, kondig nie net ’n nuwe seisoen aan nie. Bloeisels wys ook heen na iets wat kom, wat besig is om te...
7
10 Oktober 2021 || Verbeel jou... genade || André Sefrontein
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding...
6
03 Oktober 2021 || Verbeel jou... 'n alternatief || Pieter Roeloffse
"Wanneer ons vandag sê “Verbeel jou…’n alternatief” dan wonder ek wat kom in jou gedagtes en verlange na vore. Wat wens jy kan anders...
5
26 September 2021 || Verbeel jou... dit leef || André Serfontein
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding...
4
19 September 2021 || Verbeel jou... die goeie || Pieter Roeloffse
Die man (waarskynlik 'n Jood), 'n Priester, 'n Liviet en 'n Samaritaan. Ons is geneig om na Jesus te luister en met die Samaritaan...