Latest Episodes
19 October 2025 || Soos in die Hemel | Deur 'n Splinterruit || Pieter Roeloffse
Ons leef in ’n tyd waarin gerief en beheer as die hoogste waarde en daarom strewe gesien word. Heel menslik vermy ons pyn, verdoof...
12 October 2025 || Soos in die Hemel | Eenheid || Pieter Roeloffse
"Ons verlang meeste vir die tyd vir vrede vir onsself, en ons doen alles in ons vermoe om dit te soek. Maar as die...
05 October 2025 || Soos in die Hemel…So ook op die aarde || Deon Botha
Ons begin vandag met ‘n reeks wat gaan fokus op hoe ons elke dag die koninkryk van God kan reflekteer. Ons hou daarom God...
28 September 2025 || herWaardeer | Vrygewigheid || André Serfontein
“En die Here sal jou oorvloedig laat wees in voorspoed, in die vrug van jou moederskoot... Die Here sal Sy goeie skatkamer oopmaak... om...
21 September 2025 || herWaardeer | Om verantwoordelik te lewe || André Serfontein
“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan...
14 September 2025 || herWaardeer | Integriteit || Pieter Roeloffse
…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat...