28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein

June 28, 2026 • 00:27:06
28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein

Jun 28 2026 | 00:27:06

/

Show Notes

As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees?

Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit (’n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid.

Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid’ in jou lewe? Dit wat ons verwonderd laat, dit wat ons ’n bewustheid gee van die Goddelikheid?

Other Episodes

Episode

March 16, 2025 • 00:29:56
Episode Cover

16 Maart 2025 || Verbeelding | 'n Offer || André Serfontein

"A sacrificial life is the means, and the only means, by which a life of faith matures.” - Eugene Peterson

Listen

Episode 5

July 10, 2022 • 00:47:40
Episode Cover

10 Julie 2022 || Gewone Liefde - Vergewe || Deon Botha

Vir Jesus is hoe ons met mekaar in verhouding is, in die kern van wat dit beteken om Hom te volg. So forgiveness is...

Listen

Episode

January 05, 2025 • 00:16:40
Episode Cover

05 Januarie 2025 || Refleksie || André Serfontein

Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.

Listen