Latest Episodes
7
27 Augustus 2023 || Terloops - Dis onlogies || André Serfontein
Jesus het - met sy boodskap en sy optrede - teen die stroom geswem van sy leefwereld se gebruike en denke. Ons kan se...
5
20 Augustus 2023 || Terloops - Hard(t) || Pieter Roeloffse
Ons is besig met die reeks TERLOOPS waarin onsnadink oor die alledaagse, wat aansluit by die kerkseisoen van "ordinary time". Hierdie alledaagse is die...
4
13 Augustus 2023 || Terloops - Groei || André Serfontein
Jesus leer sy volgelinge oor God se Koninkryk (sy toekomsideaal) en sê vir hulle dit gaan só: “Iemand saai die saad op die land...
3
06 Augustus 2023 || Terloops - Lewe || André Serfontein
“God se koninkryk is soos suurdeeg…hierdie middel wat meel aktiveer om brood te kan word. God se droom is soos suurdeeg, hierdie proses waardeur...
2
30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse
Ons is besig met die reeks Terloops wat fokus op lewe in die alledaagse - want ons is in die kerkseisoen wat ons ordinary...
1
23 Julie 2023 || Terloops - Waardevol || Pieter Roeloffse
Wat kerkseisoene betref, is ons op die oomblik in “Ordinary time” - daardie grys gewoon alledaagse tyd. Die plek waar ons die grootste deel...