Latest Episodes
31 Mei 2026 || Die Gees Stuur || André Serfontein
Die Gees stuur ons nie uit die wêreld uit nie, maar eerder ’n tree of twee nader aan die realiteit van ons wêreld. -...
24 Mei 2026 || Die Gees Vorm || André Serfontein
Waar begin jou storie met die Heilige Gees? Genesis 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal...
17 Mei 2026 || Die Gees Gee || Heinrich Dry
Ons begin vandag ’n reeks oor die Gees, ons hoop jy kom saam met ons op reis om God se Gees opnuut te ontdek...
10 Mei 2026 || Herken Die Opstanding Kom Tuis || Pieter Roeloffse
Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi...
03 Mei 2026 || Herken Die Opstanding In Die Alledaagse || Deon Botha
“Wat as ‘n opstandingslewe baie meer toeganklik of beskikbaar is, as wat ons dink? Jy hoef nie een of ander spesiale wonderwerk te beleef...
26 April 2026 || Herken Die Opstanding In Wonde || Pieter Roeloffse
’n Vrede wat wonde vermy, verdoof of ignoreer, is nie vrede nie - dit is net vertraagde verweer. ’n Opstandingsgeloof weier, al is dit...