Latest Episodes
16 Februarie 2025 || God Beweeg | In die skaduwee || André Serfontein
Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus...
9 Februarie 2025 || God Beweeg | Uitnodigend || Pieter Roeloffse
“Ek wonder oor wat het jou beweeg om te trou…wat het jou beweeg om die werk te doen wat jy doen, of deel te...
2 Februarie 2025 || God Beweeg | Anders || André Serfontein
Dis ons hoop dat jy in hierdie reeks ’n manier van kyk en ’n manier van luister ontwikkel, wat ons in staat stel om...
26 Januarie 2025 || God Beweeg | Identiteit || Pieter Roeloffse
Hoe transformeer God se beweging MY identiteit? Ontdek en vra vrae saam met Pieter.
19 Januarie 2025 || God Beweeg || André Serfontein
Die openbaring van God wat ons in hierdie reeks - dalk spesifiek vandag - wil herontdek, is die volgende: GOD BEWEEG! Hierdie beweging hou...
12 Januarie 2025 || Onverwags || Deon Botha
Die laaste twee Sondae het Pieter eers help terugkyk en André het ons weer aangemoedig om ’n verbeelding te kry vir ’n toekoms wat...