03 Augustus 2025 || herWaardeer | Liefde || André Serfontein

August 03, 2025 • 00:30:00
03 Augustus 2025 || herWaardeer | Liefde || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
03 Augustus 2025 || herWaardeer | Liefde || André Serfontein

Aug 03 2025 | 00:30:00

/

Show Notes

Vandag wil ons liefde her-waardeer…Hoe kan liefde toenemend ’n rankraamwerk word waaraan ons ons gedagtes, perspektief, gedrag kan anker en lewe gee?

Filippense 1
Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.

Philippians 1 (NIV)
And this is my prayer: that your love may abound more and more in knowledge and depth of insight, so that you may be able to discern what is best and may be pure and blameless for the day of Christ, filled with the fruit of righteousness that comes through Jesus Christ - to the glory and praise of God.

Other Episodes

Episode 2

September 17, 2023 • 00:45:26
Episode Cover

17 September 2023 || Verweef - Ontrafel || André Serfontein

Hierdie reeks fokus op twee waarhede. Die eerste is dat God in sy wese in verhouding is, hy is liefde. En liefde is ‘n...

Listen

Episode

April 20, 2025 • 00:41:06
Episode Cover

20 April 2025 || Ly-ding & Opstanding | Opstandingsondag || Pieter Roeloffse

“Hope is subversive, precisely because it dares to admit that all is not well, and yet… something new is on the way.” - Walter...

Listen

Episode 3

August 14, 2022 • 01:11:06
Episode Cover

14 August 2022 || Twee werelde — Vrede in woede || Pieter Roeloffse

“Prayer is elemental, not advanced, language, it is the means by which our language becomes honest, true, and personal. In the original Hebrew, the...

Listen