Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?
'n Paar gedagtes saam met Pieter om jou te help reflekteer op jou lewe, en dié lewe, hier aan die einde van die jaar....
Lydenstyd is wat ons dié tyd van die Kerkjaar noem, wat uitloop in Paasnaweek. Dis dalk vreemd dat ‘n kalender ons moet dwing om...
Ons loop die gevaar in hoe die wêreld nou lyk dat ons harte verhard. Dat ons op die maat van die wêreld in die...