“Ek begin vandag se einde van die reeks VERWEEF met Jesus se
openingswoorde van Sy koninkryksgrondwet wanneer Hy in Matteus (5:3) sê: "Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel."
- Pieter Roeloffse
10:00 Oggenddiens & kinderkerk, Legacy Kids kom kuier by ons. 18:00 Tienerkerk in die klubhuis *Geen Inspirare vanaand, maar wel 6 & 13 November...
Wysheid het ‘n tafel gedek met geurige kos en keurige wyn. Sy nooi almal in jou lewe, saam met jou, na die tafel om...