Ons begin vandag met ‘n reeks wat gaan fokus op hoe ons elke dag die koninkryk van God kan reflekteer. Ons hou daarom God se Woord ook as spieël op om te sien waar en wanneer ons nie so lyk nie - want net soos Jona moet ons ook daagliks in onsself sterf om ‘n beter refleksie te wees van ‘soos in die hemel’.
- Deon
“Agter só baie van die dinge wat ons doen skuil die verwagting om erkenning te kry vir wie ons is, vir wat ons doen....
“In the resurrection of Christ the forces of the future already stream into the present and transform it, even if everything that meets the...
As ons dink aan die storielyn van Jesus se lewe kan ons almal die groot gebeurtenisse in sy lewe opnoem: sy geboorte, sy kruisiging,...