“Hoe kan ons dít wat wesenlik is behou? Dit wat wesenlik is lê verskuil in die oud…en die nuut.” – André
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie nuwe preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.
“Stilte gebeur nie deurdat ons niks sê nie. Maar dit kan oorbly wanneer iets magtiger as onsself in ons bestaanruimte teenwoordig was, en hierdie...
Dink aan die plek wat water het in die Bybel. Ons sou so baie historiese gebeurtenisse kon opnoem - dink aan die see waardeur...
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding.Vrae dwing jou tot ‘n reaksie…al is dit net...