Baie welkom by SG se eerste diens van 2022. Mag 2022 vir jou binne in God se storie en Sy op pad wees met jou, en met ons, ’n goeie jaar wees.
Vreugde is iets wat ons onmiddellik assosieer met ’n glimlag, vriende, blydskap, plesier, pret - maar niemand kan permanent vrolik wees nie. Die goeie...
1 Johannes 4“Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het”
Wysheid het ‘n tafel gedek met geurige kos en keurige wyn. Sy nooi almal in jou lewe, saam met jou, na die tafel om...