…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat die Gees bewerk, te bewaar deur die band van vrede. (Efesiërs 4:2-3 ) Wat as die grootste waarde in ‘n hiper-kunsmatige wêreld dalk juis ons omhelsing van menslikheid sou wees?
- Pieter Roeloffse
Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.
Kan dit wees dat ons sukkel om die lewe ten volle te omhels omdat ons sukkel om ons eie sterflikheid ten volle te konfronteer?...
Ons is besig met die reeks TERLOOPS waarin onsnadink oor die alledaagse, wat aansluit by die kerkseisoen van "ordinary time". Hierdie alledaagse is die...