“Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Lukas 1:38
“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4 Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en...
Kom sê saam met ons dankie vir gister se heerlike fees. Kom reflekteer saam met ons oor gister se ervaring as ‘n heilige teks...
"God skryf 'n nuwe storie, ’n storie van versoening met Hom, ’n storie van 2de, 3de, 4de, 70 X 7 kanse, ’n storie waarin...