08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha

November 08, 2026 • 00:28:30
08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha
Stellenbosch Gemeente Preke
08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha

Nov 08 2026 | 00:28:30

/

Show Notes

Paulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy eerder sou wou wees.

Ek wonder wat sou jy wens as jy nou een wens kon kry wat gaan waar word?

Wanneer ek dit hoor is my eerste gevoel daardie vlinder-in-die-maag opwinding want ek kan aan ‘n paar opwindende dinge dink.
…‘n Eksotiese staptoer op ‘n epic plek saam met vriende.
…‘n Droomvakansie met al die Bell’s en Whistles.

Die volgende byna refleks-reaksie is: nee, wag gou, moenie so selfsugtig wens nie. Dalk weet jy van iemand wat swaarkry, of siek is of finansieël in die knyp is en ‘n weldeurdagte wens kan so iets wesenlik verbeter. Ek wonder of iemand sou wens dat die verkiesing se uitslag in ‘n sekere rigting swaai? Daar is wense wat ‘n groot impak op baie mense se lewens kan hê.

Dit is waarskynlik waar vir almal, omdat daar ‘n gaping is tussen waar ons nou is en waar ons graag wou wees. Hoe groter die gaping, hoe ongelukkiger is ons met ons lewens. Vir sommige is die antwoord om harder te probeer, terwyl ander eenvoudig hul standaarde laat sak.

Other Episodes

Episode 3

April 30, 2023 • 00:43:08
Episode Cover

30 April 2023 || Storielyn - Waar is ons? || Pieter Roeloffse

Die Storielyn van Jesus se opstanding word geplaas binne ’n baie spesifieke plek met die uitnodiging “Gaan na Galilea…daar sal hulle my sien.” Hierdie...

Listen

Episode

August 16, 2026 • 00:45:35
Episode Cover

16 Augustus 2026 || Selfs Hier || Pieter Roeloffse

“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested...

Listen

Episode 4

August 20, 2021 • 00:40:32
Episode Cover

15 Augustus 2021 || Godsvrae - Wat is in jou hand? || André Serfontein

Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...

Listen