"Wanneer ons vandag sê “Verbeel jou…’n alternatief” dan wonder ek wat kom in jou gedagtes en verlange na vore. Wat wens jy kan anders wees…’n alternatief op die status quo?"
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.
Mag hierdie reeks jou help om ‘n volgende tree te gee.
“The deepest search in life, it seemed to me, the thing that one way or another was central to all living, was man’s search...
"Know before Whom you stand"Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid 'n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink...
Die gebeure wat volg op die kruisiging van Jesus is nie vir ons verborge nie: dis die opstanding van Jesus. Die lewe is kompleks,...