Latest Episodes
05 Januarie 2025 || Refleksie || André Serfontein
Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.
29 Desember 2024 || Jaareind-refelksie || Pieter Roeloffse
'n Paar gedagtes saam met Pieter om jou te help reflekteer op jou lewe, en dié lewe, hier aan die einde van die jaar....
4
25 Desember 2024 || Advent | Liefde || André Serfontein
"Hierdie is 'n seisoen wat elkeen raak. Selfs al vier jy nie Kersfees nie, gaan Kersfees jou vind! Op sosiale media, in die Kersfees-specials...
22 Desember 2024 || Advent | Vreugde || Pieter Roeloffse
"...vandag staan die deurwinterde vreugde wat Jesus bring in kontras met die verskietende opflikkeringe van plesier en geluk wat ons soms soos ’n Suiderkruis...
1
08 Desember 2024 || Advent | Vrede || André Serfontein
"Daar is vier onderwerpe waaroor kerke dwarsoor die wêreld in die volgende vier weke gaan reflekteer. As jy vier temas kon kies waaroor jy...
24 November 2024 || God Is... | Feestelik || Pieter Roeloffse
Kom sê saam met ons dankie vir gister se heerlike fees. Kom reflekteer saam met ons oor gister se ervaring as ‘n heilige teks...