07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse

Episode 1 April 07, 2024 00:41:31
07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse

Apr 07 2024 | 00:41:31

/

Show Notes

In ons vorige reeks “…oor stof en lig” het ons in die stofdeeltjies van ons lewe na die ligbane van Jesus as die weg na nuwe lewe gekyk. Ons het as’t ware na die Lig self gekyk.

Nou, na die stof spreekwoordelik hier oor Paasnaweek gaan lê het, wil ons in hierdie opstandingseisoen saam beleef hoe dit lyk om ons héle lewe in die lig van die opstanding te leef. “In die lig van…” die opstanding, verwag ons dat die Gees al meer die nuwe lewe met ons hele lewe sal integreer deurdat ons dit in hierdie reeks saam wil beoefen deur praktiese geloofsgewoontes.

Ons wil ontdek hoe die opstanding ons wil, denke, emosie, lyf, praat, sien, hoor…leef kom vorm. Ons wil al meer wees soos Eugene Peterson die kerk beskryf “Church is an appointed gathering of named people in particular places who practice a life of resurrection in a world in which death gets the biggest headlines.”

Kom word al meer saam met ons verweef met die nuwe lewe in Christus.

Other Episodes

Episode 3

April 02, 2023 00:47:57
Episode Cover

2 April 2023 || Die Aard Van Herstel || André Serfontein

Earlier peoples, who didn’t have as many escapes and means to avoid reality, had to find Essence earlier - just to survive. On the...

Listen

Episode 5

March 29, 2024 00:34:38
Episode Cover

29 Maart 2024 || Goeie Vrydag || André Serfontein

Listen

Episode 3

June 18, 2023 00:36:26
Episode Cover

18 June 2023 || Abstrak | Verfris || André Serfontein

Wanneer ons bewus raak van die Gees se inwoning, raak ons bewus van iets groter as onsself. Anders. Bewussyn. Gewete. lnnerlike gesprek - gedagtes;...

Listen