Latest Episodes
23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha
Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is...
16 Augustus 2026 || Selfs Hier || Pieter Roeloffse
“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested...
09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein
Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se...
02 Augustus 2026 || Kyk Hier || Heinrich Dry
Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te...
26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein
God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk,...
19 Julie 2026 || Skoonheid • Eenvoud || Pieter Roeloffse
’n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru’s vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons...