"Ek wonder as ek jou sou vra “Hoe lyk God se beweging? Beskryf dit met een woord.”, watse woord sou jy kies?" - Pieter
Gedurende Advent word ons genooi om te reflekteer oor Jesus se koms na die wêreld, na God wat mens geword het, maar nie net...
Prediker 3"Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd..." Wat is ek besig om te leer van die...
“God se koninkryk is soos suurdeeg…hierdie middel wat meel aktiveer om brood te kan word. God se droom is soos suurdeeg, hierdie proses waardeur...